Google – alles wat werk vir jou

Meld by jou Google-rekening aan en benut al die Google-dienste wat jy gebruik ten beste. Jou rekening help jou om meer te doen deur jou Google-ervaring te personaliseer en van enige plek af maklik toegang tot jou belangrikste inligting te bied.

Help jou

Wanneer jy aangemeld is, werk al die Google-dienste wat jy gebruik glad saam om hulp met alledaagse take te bied, soos om jou Gmail met jou Google Kalender en Google Maps te sinkroniseer om te verseker dat jy altyd op hoogte is van jou skedule.

Vir jou gebou

Dit maak nie saak watter toestel of Google-diens jy gebruik nie, jou rekening gee vir jou 'n konsekwente ervaring wat jy enige tyd kan pasmaak en bestuur.

Beskerm jou

Jou Google-rekening word beskerm deur die voorste sekuriteit in die bedryf, wat outomaties help om bedreigings te bespeur en te blokkeer nog voordat hulle jou bereik.

Gereed om te help

Gereed om te help

Google-dienste, van Chrome tot YouTube, werk beter en help jou om meer te doen wanneer jy aangemeld is. Jou rekening gee vir jou toegang tot nuttige kenmerke soos Outovul, gepersonaliseerde aanbevelings en meer – enige tyd op enige toestel.

Net vir jou

Net vir jou

Jou Google-rekening personaliseer elke diens wat jy gebruik vir jou. Meld bloot by jou rekening aan om op enige toestel toegang tot jou voorkeure, privaatheid- en personaliseringkontroles te kry.

Hou jou inligting privaat en veilig

Hou jou inligting privaat en veilig

Dit was nog nooit so belangrik om al die inligting in jou Google-rekening te beskerm nie. Dis waarom ons kragtige beskerming en nutsgoed soos die Sekuriteitkontrole en Google Wagwoordbestuurder by elke rekening ingebou het.